Omruilings

Jou Hemp kan omgeruil word vir:

  • ñ Ander Hemp
  • ñ Ander styl
  • ñ Ander ontwerp
  • ñ Ander Grootte
  • Winkelkrediet

Indien verkeerde item ontvang is (bv. verkeerde grootte/ontwerp) of die item is beskadig, sal ons reel dat ñ Courier by jou optel asook die korrekte item vir jou aflewer, gratis.

Indien jy item wil omruil vir ander grote sal ons koste dra om nuwe item terug te stuur aan jou, maar jy sal dan die koste moet dra om produk vir ons terug te stuur, of ons kan dit vir jou reel teen ñ koste.