Poetoepap Vintage T-Hemp

Poetoepap Vintage T-Hemp

Petrol Melange / XS
R 350.00
Sale price  R 350.00 Regular price 
Skip to product information
Poetoepap Vintage T-Hemp

Poetoepap Vintage T-Hemp

R 350.00
Sale price  R 350.00 Regular price 
ColorPetrol Melange
Size

Skuif verby die Fêncy slaaie, hier is net een ware koning van die braaibord!Hierdie premium T-Hemp bring hulde aan poetoepap of krummelpap soos ons hom ken.Die legendariese, krummelrige trooskos waarsonder geen Suid-Afrikaanse braai volmaak is nie. 

Ultra-sag, duursame en afgerond met premium besonderhede.

60/40 Polikatoen

Gemaak om te hou met ñ geribde neklyn, sysnate, skouer tot skouer band, en dubbelnaald-some

Ons gebruik slegs premium, gekamde ringgesponne katoen en polikatoen wat op fyn maat masjiene tot ñ gladde enkel-jersey geweef is, nooit gekaard nie.Dit is Ultra sag, druk pragtig, en voel heerlik om te dra.Ons het ñ pasvorm vervolmaak wat gemaklik, funksionaliteit en vleiend is.Ons gebruik nooit buisvormige konstruksie nie, elke item word met sysnate gemaak, net soos dit hoort met kwaliteit kledingstukke.

You may also like