Hardekole Vintage T-Hemp
Draai op daardie Tunes en gooi nog ñ stompie op die vuur! Geïnspireer deur die grootste braai-anthem in die land, is hierdie premium t-hemp gemaak vir die wat weet: wanneer Hardelole begin speel, begin die kuier eers.
Ultra-sag, duursame en afgerond met premium besonderhede.
60/40 Polikatoen
Gemaak om te hou met ñ geribde neklyn, sysnate, skouer tot skouer band, en dubbelnaald-some.
Ons gebruik slegs premium, gekamde ringgesponne katoen en polikatoen wat op fyn maat masjiene tot n gladde enkel-jersey geweef is, nooit gekaard nie.Dit is Ultra sag, druk pragtig, en voel heerlik om te dra.Ons het n pasvorm vervolmaak wat gemaklik, funksionaliteit en vleiend is.Ons gebruik nooit buisvormige konstruksie nie, elke item word met sysnate gemaak, net soos dit hoort met kwaliteit kledingstukke.